Lootjie Kaartjies

  • wen 'n kar kompetisie

    Wen-‘n-Kar Kompetisie

    R100,00

    Kenmare Marlothii NPC bied met trots die Wen-’n-Kar Kompetisie 2026 aan, waar deelnemers die geleentheid het om ’n Chery Tiggo 4 te wen. Kaartjies is beskikbaar teen R100 per kaartjie en is oop vir die publiek.

    Die kompetisie open op 16 Januarie 2026 en sluit op 31 Oktober 2026. Die trekking sal plaasvind op 4 November 2026. Alle inskrywings en trekkings word hanteer volgens die toepaslike Terme en Voorwaardes.

Shopping Cart